MOI maak geskiedenis!
Angel Dyata wag vir haar matriekresultate, en die hele Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI)-span wag saam met haar want dié blink-oog meisie is een van die heel eerste twee matrieks in hierdie beursprogram vir bruin [...]
Angel Dyata wag vir haar matriekresultate, en die hele Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI)-span wag saam met haar want dié blink-oog meisie is een van die heel eerste twee matrieks in hierdie beursprogram vir bruin [...]
Ons Trust beursstudente het almal al vir die afgelope 10 jaar die voorreg van mentorskap deur Leonie du Preez van GRO Life, wat onlangs haar kundigheid by ‘n konferensie in Amerika gaan deel het. Sy [...]
Op die Terugploegperseel is ’n ware wonder aan die ontvou, waar Jeanne en Diets van der Sande met befondsing van die Aquafer Stigting besig is om ’n merkwaardige groentetuin aan te lê met die doel [...]
Triomf Kliniek is so gelukkig om die dienste van ‘n nuwe dermatoloog te kon bykry. Dr Bonolo Mushiana spesialiseer in die behandeling van velkanker en nie-kwaadaardige velkondisies, en sy doen algemene, snykundige en kosmetiese [...]
Atterbury Trust is baie trots op ons nalatenskap in die vorm van honderde bevoegde jongmense wat bydra tot die ekonomie op vele vlakke . Een so ’n alumnus is Felicia Richardson, wat ons meer [...]
Atterbury Trust se Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) begin die proses om bruin Afrikaanssprekende kinders tot op universiteitsvlak te mentor reeds in Graad 7. Programbestuurder Jenene Petersen vertel meer van hierdie holistiese beursprogram. Wat is die [...]
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie word vanjaar vir die 12de keer gehou, en die opwinding loop hoog by Atterbury Teater, waar alles vandeesweek afspeel. Charl du Plessis en Danita Meiring vertel meer. Wat maak hierdie kompetisie [...]
As deel van Atterbury Trust se samewerking met Screen Her Save Her en Keystone Medical om borskankerskanderings vir meer mense toeganklik te maak, is die Atlantis-gemeenskap van Richmond Park Treasury Trust ook bevoordeel. Surisa Schwalb [...]
Atterbury Trust se 25ste verjaardagviering by Atterbury Teater was ’n wonderlike geleentheid om terug te kyk op ’n kwarteeu van saamwerk met mense wat omgee, en ook om soveel moontlik van hulle langs mekaar in [...]
Kultuur, gemeenskap en studente is drie van Atterbury Trust se passies. Die Trust het nou ’n nuwe kompetisie bekend gestel wat al drie saamvat. Danelle Strydom vertel meer. Vertel ons meer van Atterbury Trust Acappella [...]