Paulette Reyneke praat oor die Atterbury Teater 07h05, 5 Julie 2017
Groot Ontbyt, Groot FM 5 Julie 2017
Paulette Reyneke praat oor die Atterbury Teater 06h46, 5 Julie 2017
Groot Ontbyt, Groot FM 5 Julie 2017
Paulette Reyneke praat oor die Atterbury Teater 06h32, 5 Julie 2017
Groot Ontbyt, Groot FM 5 Julie 2017
Atterbury and Cool Capital take local innovation to global platform
Shopping and Retail SA 1 Julie 2016
Atterbury and Cool Capital take local innovation to global platform
Architect and Builder 27 Junie 2016
Atterbury Trust boomplantdag September 2015
Youtube 4 Sep 2015
Proud of our partners Atterbury Trust. A Job well done!
www.isacarstens.co.za 16 Sep 2015
Cool Capital Biennale: A creative space for PTA
mg.co.za 28 Oct 2014
Mediavrystellings
Taalraad plaas kollig op moedertaal dié Vrouedag
Amanda Strydom. (Foto: Merwelene van der Merwe) Suid-Afrikaners vier jaarliks op 9 Augustus Nasionale Vrouedag en daarmee [...]
Terugploeg se hulp wat werk word ’n werklikheid
Faan en Dirk van der Walt spit die eerste sooi van Terugploeg se nuwe hoofkantoor in hul hoedanigheid as [...]
Terugploeg se hulp wat werk
Agter: Vasti Kirchner (Vibro Bricks & Paving), Leonie du Preez, Jani Doms, Ananja Koen (almal van Atterbury Trust), Herman [...]
Atterbury Teater is OOP! Twee konserte, één naweek!
“Die wag eenvoudig té was lank…ons kan nie anders as om met twee konserte in een naweek te open nie! [...]
Die vreugde van terugkom teater toe
Atterbury Teater en OPTOG! het hande gevat om weer mense terug te nooi teater toe, op ’n COVID-19-veilige manier. OPTOG! [...]
Innovasie en kreatiwiteit: 2020 se unieke Pronk Podium
Hoewel Aardklop vanjaar weens die COVID-19 pandemie gesneuwel het, is besluit om wel voort te gaan met die tiener- en [...]
Aardklop Pronk Podium wenners bekend!
Aardklop het besluit om ten spyte van die pandemie voort te gaan met die immergewilde tiener- en studente toneelkompetisie, Pronk [...]
Atterbury Trust en We^Can verlig nood van Laerskool Kameeldrift en omliggende gemeenskap
We^Can is ’n organisasie wat ’n dag voor die aanvang van die Covid-19 grendelstaattydperk in Suid-Afrika afgeskop het. Hierdie organisasie [...]
Hoe om… te blom as gesin
Zahn Hulme is die uitvoerende trustee van Atterbury Trust Kinders is geskenke uit die hemel en Zahn Hulme [...]
Atterbury se klipreus kry Springbokkleure
Rugbylegende Victor Matfield het gister die “grootste Bokondersteuner in die wêreld” onthul – ’n vier-meter-hoë klipstandbeeld wat deur ontwikkelingsmaatskappy Atterbury [...]
Investing in the future with the Atterbury Foundation
Atterbury established the Atterbury Foundation in 2007 as a non-profit organisation whose work rolls out in previously disadvantaged communities where [...]
Gent 2018: internasionale brandpunt van Afrikaans
Die afgelope vyf jaar al, gewoonlik in Oktober, bied die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die Studie van Suid-Afrika, in [...]