Moedertaal Ontwikkelings
Inisiatief (MOI)
Vanaf 1 Julie 2025 word MOI amptelik as ‘n afsonderlik-geregistreerde PVO bedryf.
MOI is ’n hoërskoolbeursprogram wat gerig is op omvattende ondersteuning aan behoeftige, bruin Afrikaanssprekende leerders met sterk leierseienskappe, goeie karakter en die wil om te leer en presteer. Die MOI-program is vir die afgelope drie jaar onder die vaandel van die Atterbury Trust uitgebou tot ‘n volwaardige projrk wat nou selfstandig kan voortgaan.
Vir meer inligting stuur gerus ‘n e-pos na info@moiprogram.co.za.