Skole2021-10-13T13:46:22+02:00

Atterbury Trust is by verskeie skole in behoeftige areas betrokke. Maandelikse ondersteuning vir salarisse en infrastruktuurverbeterings word gegee, maar weer eens gaan dit nie slegs om geldelike hulp nie. Atterbury Trust is bevoorreg om skoolgemeenskappe in aanraking te kan bring met ons wye netwerk van weldoeners. So gou ’n behoefte geïdentifiseer word, hetsy ’n boekenood of dienste wat broodnodig is, vind ons dat daar iemand in die Atterbury netwerk is wat kan help en wat omgee.

Skenk nou

Klik hier (PayFast) om ‘n skenking te maak of gebruik ons bankbesonderhede hier onder.

Rekening Atterbury Trust
Nedbank 1497004187
Takkode 149745

’n Artikel 18 A-sertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordele van ’n skenking.

Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi 14 tot 17 Oktober 2021 brosjure

Skolenuus

Title

Go to Top