VivA2018-07-12T11:56:07+02:00

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is ‘n navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste en is ‘n geregistreerde maatskappy sonder winsoogmerk.

VivA se hoofdoelstellings is om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou deur:

1) die beskrywing en bestudering van Afrikaans in sy volle omvang;

2) die ontwikkeling van omvattende digitale en ander hulpbronne, hulpmiddele en platforms vir gesproke en geskrewe Afrikaans; en

3) die lewering van ‘n praktiese Afrikaanse taaldiens deur middel van tegnologie.

VivA nuus

Ryloop

17 Junie, 2019|

Rubriekskrywer skryf Koos Greeff gee op Maroela Media se webwerf ’n nostalgiese terugblik na hierdie verskynsel waarmee hy soos soveel [...]

Title

Go to Top