Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Ons gee graag,
want ons gee om.

Indien jy wil bydra tot ons inisiatiewe, klik hier onder.

Ons Gee Om

Atterbury Trust ondersteun studente, bevorder Afrikaans en die kunste, en help om nood te verlig en sorg met waardigheid moontlik te maak. Met jou hulp kan ons nóg meer mense bereik.
Jou bydrae maak ’n verskil. 

Ons gee om vir Afrikaans

Atterbury Trust ondersteun die bevordering van die Afrikaanse taal deur ondersteuning aan die …

Ons gee om vir studente

Atterbury Trust glo in almal se potensiaal om hoë hoogtes te bereik, om die lewe voluit …

Ons gee om vir sorg met waardigheid

Atterbury Trust ondersteun Triomf Kliniek, waar dokters hul tyd gratis verskaf …

Ons gee om vir opvoeding

Atterbury Trust help nie net met studiebeurse nie. Baie behoeftige kinders in skole …

Ons gee om vir kultuur

Atterbury Trust ondersteun kuns en kultuur. Die Fairtree Atterbury Teater sorg vir van die beste vermaak …

Ons gee om vir welwillendheid

Atterbury Trust het oor die jare noemenswaardige ondervinding in die bestuur van verantwoordbare …

2026 Trustboekie

Vir meer inligting oor Atterbury Trust en al ons inisiatiewe, laai gerus ons nuutste Trustboekie hier af.

Ons weet jy gee ook om

As ’n welwillendheidsorganisasie is ons afhanklik van skenkings van mense soos jy om die werk te kan doen wat ons vooropstel. Om te gee, is deel van ons DNS by Atterbury Trust, want ons gee werklik om.

Indien jy wil help, skenk gerus aanlyn deur middel van ons Donasiewinkel, want ons weet jy gee ook om.

Atterbury Trust is ’n geregistreerde Artikel 18A Publieke Voordeelorganisasie. Daar sal vir kwalifiserende kontantdonasies wat deur maatskappye en/of individue aan Atterbury Trust geskenk word die nodige Artikel 18A-donasiesertifikaat uitgereik word wat aftrekbaar is vir belastingdoeleindes. Hierdie voordeel geld nie met die aankoop van produkte nie.