Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Elvis ry vir Skoolgeld

Die “Elvis Ry vir Skoolgeld”-inisiatief het in 2024 die lig gesien toe Elvis Blue besluit het om sy fiets te gebruik om aandag te vestig op ‘n saak wat hom na aan die hart lê.

Te veel kinders mis uit op onderwysgeleenthede bloot omdat daar nie geld is nie. Hierdie projek help om dit te verander – een kind op ’n slag.

In 2024 het Elvis in George weggespring en tot in Nelspruit gery. Hierdie jaar doen hy dit weer – die keer ry hy van Stellenbosch tot in Namibië.

Alle fondse word ingesamel vir Atterbury Trust se opvoedingsprojekte en behoeftige kleuterskole.

2025 impak tot op hede

FONDSE INGESAMEL
AFSTAND GERY

2024 impak

FONDSE INGESAMEL
AFSTAND GERY

Raak betrokke

Jy kan op een van die volgende maniere betrokke raak.

2025 Roete

Stellenbosch – Windhoek

Hierdie projek word moontlik gemaak deur