Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Donasiewinkel

Met jou betrokkenheid kan ons soveel meer vermag.

Fondswerwing

Met jou betrokkenheid kan ons soveel meer vermag.

Skenk soos volg:

Jy kan ons inisiatiewe ondersteun deur ’n kontantdonasie te maak, deur ons Donasiewinkel te besoek, of via jou bank se toepassing. Volg eenvoudig een van die volgende skakels of maak ’n EFO (‘EFT’) na die bankbesonderhede hier langsaan:

Bankbesonderhede

 

Rekeningnaam: ATTERBURY TRUST IT 4555/98

Bank: Nedbank
Rekeningnommer: 1497004187

Takkode: 198765

18A-navrae

Atterbury Trust is as ’n Artikel 18A Publieke Voordeelorganisasie (public benefit organisation of PBO) geregistreer. Daar sal vir kwalifiiserende kontantdonasies wat deur maatskappye en/of individue aan Atterbury Trust geskenk word die nodige Artikel 18A-donasiesertifikaat uitgereik word wat aftrekbaar is vir belastingdoeleindes