Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie2018-05-18T12:18:27+02:00

Die Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie vind jaarliks plaas by die Atterbury Teater. Hierdie kompetisie is eiesoortig aangesien slegs pianiste  deelneem en dus die geleentheid kry om op ’n gelyke speelveld teen mekaar mee te ding. Daar is drie kategorieë waarin pianiste deelneem is 12 jaar en jonger, 15 jaar en jonger en 19 jaar en jonger.

Klavier Kompetisie nuus

Title

Go to Top