Atterbury Wes-Kaap word drie jaar oud
Net soos dit al vir 27 jaar die geval is in Pretoria, het Atterbury Trust oor die afgelope drie jaar diep spore begin trap in die pragtige Bolandse dorp Stellenbosch met steeds-groeiende gemeenskaps- en welwillendheidswerk [...]