GrootFM 90.5 en die Groot Ontbyt op kykNET2018-05-18T11:46:01+02:00

Die waarde van ’n goeie mediavennoot kan nie onderskat word nie en Atterbury Trust het dit gevind in GrootFM 90.5. Die gemeenskapsradiostasie, waarin die Trust ’n 25% aandeel het, het in Augustus 2015 sy eerste verjaardag gevier en ook sy nuwe ontbytprogram, Die Groot Ontbyt, op kykNET bekend gestel. Dit is die eerste televisie/radio hibriedprogram van sy soort ter wêreld. Die Trust span gereeld saam met die stasie om gemeenskapsgerigte geleenthede aan te bied.

Radio nuus

Title

Go to Top