Afgestudeerde Atterbury Trust beurs-studente se kwalifikasies is so divers soos jy kan kry, maar een ding bly dieselfde: Die trots wat ons deel om geleenthede vir jongmense met potensiaal te kan skep. Lees onder meer oor ons studente se wedervaringe na hul studies.

Kwalifikasies behaal – 2021

Naam Van Studierigting Studieveld Instansie
Ane Koegelenberg BSc Arbeidsterapie Stellenbosch Universiteit
Anje Greyvenstein B Physt Fisioterapie Universiteit van Pretoria
Anlia van Huyssteen B Sc Arbeidsterapie Sefako Makgatho Health Sciences
Anthenet Hattingh B Ed Onderwys Noordwes-Universiteit
Antoinette Amon BA Visuele kommunikasie Prestige Academy
Arno van Niekerk BSc Ekologie Universiteit van Pretoria
Awie Botes B Ing Elektriese ingenieurswese Stellenbosch Universiteit
Beulah van den Heever B Com Bedryfsielkunde Noordwes-Universiteit
Britne Janse van Rensburg B Ed Onderwys AROS
Carla Janssen B Ed Gronslagfase Universiteit van Pretoria
Christopher Du Plessis BIS Inligtingstegnologie IT Belgium Campus
Dalen Mmako LLB Regte Universiteit van Pretoria
Dylan Kruger B Com Rekeningkunde Universiteit van Pretoria
Emile Brandt B Com Regte Universiteit van Pretoria
Franco Pelzer B Ed Onderwys UNISA
Gabriella Neilson B Com Rekeningkunde Stellenbosch Universiteit
Georgina Hlalele B Ed Onderwys UNISA
Handre Jankowitz MBChb Medies Universiteit van die Vrystaat
Inge Els MBChb Medies Universiteit van Pretoria
Jacques Bothma B Com Informatika Universiteit van Pretoria
Johann Joubert B Ing Bedryfsingenieurswese Stellenbosch Universiteit
Juanita Botha B Sc Voedselwetenskappe Stellenbosch Universiteit
Juhan (Junior) Schmidt B Sc Biologiese wetenskappe NWU
Marcus Brandt B Ing Elektroniese Ingenieurswese Universiteit van Pretoria
Marina Linde LLB Regte Universiteit van die Vrystaat
Marinette Meyer MBChb Medies Universiteit van Witwatersrand
Martel Myburgh Diploma Somatologie Isa Carstens Akademie
Michelle Oosthuizen B Com Finansiele Wetenskappe Universiteit van Pretoria
Nicolaas van der Merwe B Ed Onderwys Noordwes-Universiteit
Nicole Fourie BA Menslike Bewegingskunde Noordwes-Universiteit
Nikita Steyn BSc Fisiologie Universiteit van Pretoria
Rikert Coetzee BSc Bourekeningkunde Universiteit van die Vrystaat
Rozelle Palmer B Com Rekeningkunde UNISA
Ruan Steffens BA Spraakterapie Universiteit van Pretoria
Ryno Smit B Ing Meganiese Ingenieurswese Universiteit van Pretoria
Sjarlouw Mulder B Ed Onderwys AROS
Tara-Lea Van Zyl MBChb Medies Universiteit van die Vrystaat
Tiaan Swart B Com Rekeningkunde Stellenbosch Universiteit
Uriel Abrahams B Ing Meganiese Ingeneurswese Universiteit van Johannesburg
Werner Schulte BTRP Stads- en Streekbeplanning Universiteit van Pretoria
Yanke Prins BSc Chemie Stellenbosch Universiteit
Zoetje Beneke Diploma Somatologie Isa Carstens Akademie

Indien enige maatskappy besonderhede van studente wil bekom, kontak asseblief danelle@atterbury.co.za of ananja@atterbury.co.za

Gegradueerdes

2020 Graduandi