Die waarde van ’n goeie mediavennoot kan nie onderskat word nie en Atterbury Trust het dit gevind in GrootFM 90.5. Die gemeenskapsradiostasie, waarin die Trust ’n 25% aandeel het, het in Augustus 2015 sy eerste verjaardag gevier en ook sy nuwe ontbytprogram, Die Groot Ontbyt, op kykNET bekend gestel. Dit is die eerste televisie/radio hibriedprogram van sy soort ter wêreld. Die Trust span gereeld saam met die stasie om gemeenskapsgerigte geleenthede aan te bied.
Radio nuus
GROOTfm 90.5 kies ’n onnie van die jaar
Atterbury se mediavriende GROOTfm 90.5 het onlangs ’n kompetisie geloods om eer te bring aan die wonderlike onderwysers wat generasies [...]
GROOT op die klein skerm!
Dis net mooi ’n maand sedert GROOTfm uitgebrei het na die kassie toe, met Die GROOT Ontbyt op Kyknet. Hierdie [...]
Boomplantdag in Booysens
Atterbury Trust plant bome in Booysens saam met Groot FM en Wildlands. Kyk hier na die kykNET insetsel. http://youtu.be/AJNry2PfBkk
Zahn op kykNET Groot Ontbyt
Johrne van Huyssteen praat met die uitvoerende trustee van Atterbury Trust, Zahn Hulme. 25 Augustus 2015. https://youtu.be/IkGQFxRj0Mc?t=1s
Lekker luister én kyk met GROOTfm 90.5
By Atterbury Trust is ons baie opgewonde oor ons radiovennote GROOTfm 90.5 se groot nuus. Vanaf 10 Augustus 2015 gaan [...]
My reis saam met Atterbury
My reis met Atterbury het in 2010 begin toe ek nie ‘n idee gehad het hoe dit vir my moontlik [...]
GROOTfm praat met ons studente
1. Wie is jy? My naam is Ninetté van Graan. Ek is al vir vier jaar gelukkig getroud met my [...]
GROOTfm 90.5 se viering van Wêreld Sig Dag – 10 Oktober 2014
Sommer net ‘n vinnige briefie met ‘n bietjie terugvoer en ‘n reuse dankie aan Jula van Triomf Kliniek en ons vriende van Specsavers, [...]
10 Vrae Met Lindie Strydom, Groot FM handelsmerkbestuurder
1. As medewerker van die Atterbury Trust, wat beteken die trust vir jou? Ek het self vir ‘n hulporganisasie gewerk vir [...]
10 Vrae Vir Hendri Myburgh
1. Atterbury is baie trots op jou MTN toekenning vir die beste aandprogram. Hoe is jy betrokke by die werk [...]
GROOTfm 90.5 Hoop-stootprojek
GROOTfm 90.5 se Hoop-stootprojek het ten doel om iemand wat reeds ‘n poging aanwend om sy/haar omstandighede te verbeter, te [...]
Atterbury Trust gaan GROOTfm
Dis so amper-amper ‘n jaar sedert GROOTfm die radiogolwe op 90.5 FM in Pretoria getref het en dadelik begin golwe [...]