Innovasie en kreatiwiteit: 2020 se unieke Pronk Podium
Hoewel Aardklop vanjaar weens die COVID-19 pandemie gesneuwel het, is besluit om wel voort te gaan met die tiener- en studenteplatform Pronk Podium. En wat ’n wonderlike versameling opvoerings het dit nie tot gevolg gehad [...]