Terugploeg se vleis-fundi vertel
Diets van der Sande het sy jarelange in-diepte kennis van die vleisbedryf ingespan by Terugploeg. Hy vertel meer oor die beste manier om wildsvleis in die veld voor te berei. Waar kom jou liefde [...]
Diets van der Sande het sy jarelange in-diepte kennis van die vleisbedryf ingespan by Terugploeg. Hy vertel meer oor die beste manier om wildsvleis in die veld voor te berei. Waar kom jou liefde [...]
Soos Terugploeg groei, groei die behoeftes en ook die kennis oor hoe om die meeste te maak van al die wonderlike donasies en welwillendheid van baie mense. Danksy Terugploeg se nuwe koördineerder, Jeanne van [...]
Watwo 67 minute…Atterbury Trust help graag elke week iewers vir iemand met ’n goeie daad. En tog is Tata Madiba se verjaardag ’n spesiale dag op die hartskalender. Ananja Koen, Atterbury Trust se finansiële en [...]
Terugploeg het gedurende die harde grendeltyd begin as ’n manier om maaltye aan behoeftige gesinne in die Pretoria-omgewing te verskaf. Bykans twee jaar en baie tonne geskenkte voedsel en ’n nuwe hoofkwartier later, het [...]
Terugploeg het aan die begin van die jaar die fokus van ’n algemene bestuurder gekry, in die vorm van Jacques Pauw, wat voorheen ’n onderwyser by Hoërskool Maragon in Mooikloof was. Hy vertel ons meer [...]
Faan van der Walt, Uitvoerende Hoof van WeBuyCars; Dirk van der Walt, Direkteur van WeBuyCars; Zahn Hulm, Uitvoerende Trustee Atterbury Trust; Lood Bester, medestigter van TerugPloeg; Louis van der Watt, Uitvoerende Hoof van Atterbury [...]
Faan en Dirk van der Walt spit die eerste sooi van Terugploeg se nuwe hoofkantoor in hul hoedanigheid as medestigters van WeBuyCars Die eerste sooi van Terugploeg se nuwe verpakkings-, verwerkings- en [...]
Die Terugploeg inisiatief om honger te bekamp sou nie moontlik gewees het sonder die insette en ondersteuning van ’n hele groep weldoeners nie. Een van hierdie sakemanne met hart is Dirk van der Walt van [...]
Daar is ’n hoofletter T in “Teruggee”, en daardie T is ook in Atterbury Trust en Triomf Kliniek en nou die T van “Terugploeg” – die jongste inisiatief waarby die Trust betrokke geraak het. [...]
Agter: Vasti Kirchner (Vibro Bricks & Paving), Leonie du Preez, Jani Doms, Ananja Koen (almal van Atterbury Trust), Herman Marx (Vibro Bricks & Paving), Lood Bester en Louis van der WattVoor: Mariaan Keulder (StartupClub), [...]