About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
17 November 17, 2022

Liefde, voeding en groei – die storie van ’n stigting met hart

By |2022-11-17T12:33:31+02:0017 November, 2022|Nuus, Omgee|Kommentare af op Liefde, voeding en groei – die storie van ’n stigting met hart

Soveel as 27% van kinders onder vyf in Suid-Afrika ly aan groeibelemmering, wat hulle lewenslank terughou. Die Inani StartWell Stigting wil hierdie tragedie beëindig, en met ’n bydrae van gedeeltelike saadkapitaal van Atterbury se [...]

Title

Go to Top