Skip to content
EmailFacebookTwitterYouTubeGoogle+
Atterbury Trust Logo Atterbury Trust Logo Atterbury Trust Logo
  • Welkom
  • Studiebeurslenings
    • Inligting
    • Atterbury Foundation
    • Alumni
    • Galery
  • Opvoeding
    • Skole
  • Kultuur
    • Kultuurnuus
    • Atterburyteater
    • Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie
    • Cool Capital
    • GrootFM 90.5 en die Groot Ontbyt op kykNET
    • Versnit
    • Galery
  • Afrikaans
    • VivA
  • Triomfkliniek
  • Omgee
    • Skenk nou
    • Galery
  • Nuus
    • Atterbury Trust-nuus
    • In die media
    • Omgeenuus
  • Wie ons is
    • Inligting
    • Ons mense
    • Ondersteuners
    • Medewerkers
  • Kalender
  • Kontak

Ondersteuners

24 Julie 24, 2018
  • Help jou besigheid met nasiebou?

Help jou besigheid met nasiebou?

By Atterbury Trust|2018-07-24T09:41:00+00:0024 Julie, 2018|Medewerkers, Mediavrystelling, Omgee, Ondersteuners|0 Comments

Atterbury Trust is ’n groot voorstaander van die bemagtiging van die private sektor om self in te spring en reg te maak wat verkeerd is in die samelewing, eerder as om vir die owerhede te [...]

Read More
23 Februarie 23, 2016
  • ’n Veilige hawe vir tieners in nood

’n Veilige hawe vir tieners in nood

By Atterbury Trust|2016-02-23T09:51:13+00:0023 Februarie, 2016|Omgee, Ondersteuners|0 Comments

Die spreekwoord sê, “It takes a village to raise a child.” So skryf Adéle Changuion op Maroela Media se webwerf oor die mense agter Echo jeugontwikkeling, wat landwyd kyk na kinders wat nie ander heenkome [...]

Read More
21 Oktober 21, 2015
  • Hanna Charity Massa sopkombuis

Hanna Charity Massa sopkombuis

By Atterbury Trust|2015-10-21T09:55:29+00:0021 Oktober, 2015|Omgee, Ondersteuners|0 Comments

Hanna Charity hou elke week in spesifieke behoeftige areas sopkombuise. Mense maak dan beurte om kos te kom haal want as ons almal elke keer moes kos gee sou ons uitgawes R280 000 net vir kos [...]

Read More
4 Junie 4, 2015
  • Spesiale liefdadigheidskonsert

Spesiale liefdadigheidskonsert

By Atterbury Trust|2015-06-05T09:24:52+00:004 Junie, 2015|Kultuur, Medewerkers, Omgee, Ondersteuners|0 Comments

Mathys Roets, Matthys Maree en Liesl du Toit bied graag 'n spesiale liefdadigheidskonsert in die Atterburyteater aan op 9 Junie om 20:00 om fondse in te samel om te help met die koste van ’n [...]

Read More
23 Januarie 23, 2015
  • Kom ons beplan die volgende reis…

Kom ons beplan die volgende reis…

By Atterbury Trust|2015-04-09T13:09:33+00:0023 Januarie, 2015|Medewerkers, Ondersteuners, Teater|0 Comments

Almal maak in Januarie planne, of dit nou die besige bestuurders by Atterbury of die nimlike Nataniel is… Nataniel Waar was jy vir jou somervakansie? Ek was in Frankryk, sopas terug. Dit was, soos altyd, [...]

Read More
22 Januarie 22, 2015
  • Flink begin vir die nuwe jaar

Flink begin vir die nuwe jaar

By Atterbury Trust|2015-01-22T12:21:53+00:0022 Januarie, 2015|Medewerkers, Ondersteuners|0 Comments

Verlang jy ’n nog bietjie na die vakansie? Kry inspirasie vir die die nuwe jaar: ons hoor by Atterbury se mense en ’n paar glanspersoonlikhede hoe hulle 2015 aanpak in ons nuwe “vervolg-reeks” wat vandag begin! [...]

Read More
11 Augustus 11, 2014
  • Garden Route Mall Mandeladag 2014

Garden Route Mall Mandeladag 2014

By Atterbury Trust|2014-08-11T16:23:19+00:0011 Augustus, 2014|Ondersteuners|0 Comments

deur Rion Olivier, sentrumbestuurder Garden Route Mall “Ons kinders is ons grootste skat. Hulle is ons toekoms. Dié wat hulle misbruik trek die gom van ons gemeenskap los en verswak ons nasie,” Nelson Mandela Met [...]

Read More
5 April 5, 2014
  • Eskort help uit

Eskort help uit

By Atterbury Trust|2014-08-05T14:56:26+00:005 April, 2014|Ondersteuners|0 Comments

Die MD van Eskort het Versnit bygewoon en hulp aan die Trust aangebied. Die hulp was in die vorm van ‘n hele trok vol polonie (500 kg!!) wat hulle by Beyers Bytjies en Laerskool Westerlig [...]

Read More

Like ons op Facebook

Like ons op Facebook

Twitter

My tweets

Omgeenuus

Laai dokumente af

Laai Atterbury Trust PDF af
Laai Studiebeurspakket PDF af
© Atterbury Trust. Alle regte voorbehou. Geskep en bestuur deur Twisted Toast
EmailFacebookTwitterYouTubeGoogle+