Die toewyding van ’n kunstenaar
Negentienjarige Kapenaar Isaac van der Merwe het vanjaar die groot prys gewen in die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie. Die BMus-student aan die Universiteit van Kaapstad het vandeesweek ook sy eerste studiejaar afgehandel, en vertel ons [...]