Skip to content
Menu
Menu

Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie

Vier-en-veertig jong deelnemers van regoor Suid-Afrika is tans gekies om in die vyfde Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie deel te neem. Hierdie is die enigste kompetisie in Suid-Afrika vir deelnemers onder die ouderdom van 20.

Die kompetisie vind tussen 12 en 16 Oktober 2015 in die Atterbury Teater plaas. Daar is 4 rondtes en deelnemers word in 3 ouderdomsgroepe ingedeel. Kontantpryse van meer as R110 000 is op die spel!

TOEGANG: GRATIS

Oktober 12October 15

Atterburyteater