Dis tyd vir die Aardklop Opwipfees!
Mis jy Aardklop? Dan het ons baie goeie nuus… die Aardklop 2021 Opwipfees kom vandeesweek Pretoria toe! Ons kry al die details by Aardklop se hoof uitvoerende beampte, Alexa Strachan. Hoe het die idee vir [...]
Mis jy Aardklop? Dan het ons baie goeie nuus… die Aardklop 2021 Opwipfees kom vandeesweek Pretoria toe! Ons kry al die details by Aardklop se hoof uitvoerende beampte, Alexa Strachan. Hoe het die idee vir [...]
Die sitplekke van ’n teater getooi met kuns – dít is die gesig wat vir jou wag by Atterbury Teater vir die volgende drie weke! Hierdie is verseker ’n eerste vir Atterbury Teater en waarskynlik [...]
“Die wag eenvoudig té was lank…ons kan nie anders as om met twee konserte in een naweek te open nie! En, as ons dan nou oopmaak, doen ons dit ordentlik: met beide Nataniël en Karen [...]
Atterbury Teater en OPTOG! het hande gevat om weer mense terug te nooi teater toe, op ’n COVID-19-veilige manier. OPTOG! se bemarkingsbestuurder, Delmari van Zyl, vertel meer oor hierdie lekker inisiatief, en deel die goeie [...]
Virtuele konserte nou langer beskikbaar OPTOG! is twee jaar gelede op die been gebring met die doel om kuns toeganklik te maak vir almal. Meer as 150 toneel- en musiekproduksies is in 2019 regoor die [...]
Hy is terug in sy gunstelingvertrek: sy garderobe of klerekas en hy nooi jou uit om hierdie Sondag weer saam met hom te kuier. Hy gesels oor verlore reise, nuwe geleenthede, gestorwe moontlikhede en nuwe [...]
Kunstenaars trek besonder swaar gedurende die inperkings wat deur die Covid-19 pandemie genoodsaak is. Danksy vinnig dink en vinnig planmaak, het OPTOG en Atterbury Teater met hul e-Konserte ’n nuwe model geïdentifiseer wat mense wêreldwyd [...]
Nadat duisende mense van regoor die wêreld verlede Saterdag OPTOG! en Atterbury Teater se gratis e-konsert gestroom het, besef ons van voor af die waarde van die samehorigheid wat die kunste skep. Daar is [...]
16 Maart 2020, 20:00 - 21:30 17 Maart 2020, 20:00 - 21:30 R120 Kom geniet ’n aand van skouspelagtige musiek, dans en kleurvolle kostuums, met Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, ’n musiek blyspel gekomponeer [...]
11 Maart 2020, 20:00 - 22:00 R180 – R220 Na die sukses van die Crazy Diamond produksie en vele versoeke van die publiek, het Mel Botes die tweede hoofstuk van sy Pink Floyd Huldeblyk reeds [...]