Skip to content
Menu
0
Close Cart
Your cart is empty. Go to Shop

Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2025

Atterbury Trust is ’n trotse ondersteuner van kuns & kultuur in SA en dié feesseisoen kyk ons terug op ’n jaar van talent & toewyding, soos dié van Hermanus Schmidt, wenner van die 15de Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat saam met 33 ander jong pianiste gehore bekoor het.