7 Augustus 7, 2024

MOI by die see

By |2024-08-07T10:05:59+02:007 Augustus, 2024|MOI, Nuus, Omgee|Kommentare af op MOI by die see

Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief het onlangs die Graad 10s op ’n drie-dag-kamp geneem, en die jongklomp het gemotiveerd en geïnspireerd teruggekeer. Programbestuurder Jenene Petersen vertel meer. Is hierdie kamp ’n gereelde deel van die MOI [...]

1 Julie 1, 2024

Berg-op vir groei!

By |2024-07-01T15:31:02+02:001 Julie, 2024|MOI|Kommentare af op Berg-op vir groei!

As deel van Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) se holistiese benadering, word die nuwe Graad 8-leerders ondersteun in hulle geestelike groei deur die Bergskool by te woon. Ons hoor meer by InVia Gemeente in Stellenbosch [...]

9 April 9, 2024

MOI se plattelandse skoolervaring in die Moederstad

By |2024-04-09T14:47:23+02:009 April, 2024|MOI|Kommentare af op MOI se plattelandse skoolervaring in die Moederstad

Intro: Atterbury Trust is so bevoorreg om in vennootskap te wees met Jan van Riebeeck Hoërskool in Kaapstad, waar agt Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI)-beurshouers vanjaar skoolgaan. Die skoolhoof, Pieter Rademeyer, vertel meer oor die skool se [...]

14 Februarie 14, 2024

Alles wat MOI is

By |2024-02-14T13:15:17+02:0014 Februarie, 2024|MOI, Nuus, Omgee|Kommentare af op Alles wat MOI is

Dorothy Abrahams vertel van die verligting toe haar uitblinker-dogter Simeulida Petersen uitkoms kry in die vorm van ’n Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) beurs wat haar toegang tot haar droomskool, en die beste moontlike opvoeding, [...]

12 Desember 12, 2023

MOI skryf matriek!

By |2023-12-12T12:28:37+02:0012 Desember, 2023|MOI, Nuus|Kommentare af op MOI skryf matriek!

Atterbury Trust se Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) het vanjaar sy heel eerste twee matrikulante opgelewer, en daar is groot trots in MOI geledere oor hoe ver hierdie twee meisies alreeds gevorder het sedert hulle [...]

12 Desember 12, 2023

MOI maak geskiedenis!

By |2023-12-12T12:15:29+02:0012 Desember, 2023|MOI, Nuus|Kommentare af op MOI maak geskiedenis!

Angel Dyata wag vir haar matriekresultate, en die hele Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI)-span wag saam met haar want dié blink-oog meisie is een van die heel eerste twee matrieks in hierdie beursprogram vir bruin [...]

7 November 7, 2023

Vroeg begin spel sukses

By |2023-11-07T12:01:31+02:007 November, 2023|MOI|Kommentare af op Vroeg begin spel sukses

Atterbury Trust se Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) begin die proses om bruin Afrikaanssprekende kinders tot op universiteitsvlak te mentor reeds in Graad 7. Programbestuurder Jenene Petersen vertel meer van hierdie holistiese beursprogram. Wat is die [...]

3 Augustus 3, 2023

Somme maak vir sukses

By |2023-08-03T17:07:09+02:003 Augustus, 2023|MOI, Omgee|Kommentare af op Somme maak vir sukses

Wiskunde is so dikwels ’n struikelblok vir skoliere, en dis een van die oogmerke van Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) om die leerders toe te rus met hulpbronne om te verseker dat hulle naskoolse loopbaanmoontlikhede [...]

14 Julie 14, 2023

MOI besoek Hugenote Kollege

By |2023-07-14T15:47:22+02:0014 Julie, 2023|MOI|Kommentare af op MOI besoek Hugenote Kollege

Hierdie Jeugdag het Atterbury Trust Wes-Kaap en Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) ’n groep leerders op ’n uitstappie geneem wat vorentoe kyk na ’n toekoms vol geleenthede. Simonet de Villiers, MOI se projekkoördineerder, vertel meer.  Atterbury [...]

Go to Top