Boersaam in 2023
Die Boersaam inisiatief is in April 2022 geloods om volhoubare hulp aan behoeftige gemeenskappe te kan befonds, onder die vaandel van Atterbury Trust en Terugploeg. Lood Bester, die brein agter die inisiatief, vertel meer. [...]
Die Boersaam inisiatief is in April 2022 geloods om volhoubare hulp aan behoeftige gemeenskappe te kan befonds, onder die vaandel van Atterbury Trust en Terugploeg. Lood Bester, die brein agter die inisiatief, vertel meer. [...]
Die akademiese jaar het pas begin en Atterbury Trust het ’n splinternuwe groep beursstudente verwelkom – in hierdie 25ste feesjaar van die trust. Finansiële en operasionele bestuurder Ananja Koen pluis die syfers uit. Hoeveel [...]
Die sperdatum om aansoek te doen by Atterbury Trust se beursleningprogram wat oor die afgelope amper kwarteeu al meer as 730 studente deur hulle studies gehelp het, is 31 Oktober 2022. Atterbury Trust finansiële [...]
Vir enige gesin is dit styf gordel vasmaak om één kind universiteit toe te stuur, en wat nou gemaak as jy ’n 19-jarige drieling het wat almal slimkoppe is, en ’n oudste wat reeds [...]
Atterbury Trust se beursstudente is een en almal vasberade, hardwerkende jongmense wat die meeste maak van die geleenthede wat hulle gebied word. Sewe en twintigjarige Konrad Myburg is ’n vierdejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria, [...]
Atterbury Trust se beursprogram het oor die jare meer as 700 studente se lewens verander deur buite-bereik tersiëre studies moontlik te maak vir verdienstelike studente wat weens finansiële nood andersins nie verder sou kon swot [...]
Die verhale van ons beursstudente inspireer ons gereeld om dankbaar te wees vir die mag wat geleenthede het om iemand se toekoms te verander. Chantelle van Molendorff is ’n derdejaar regstudent met groot hart, wat [...]
Om Vrouemaand af te sluit, het ons gesels met vier Atterbury Trust beurshouers – twee huidig en twee histories – oor hoe hulle die rol van vroue in die samelewing ervaar. Kan jy [...]
Nadat die Trust in 2020 die moeilike besluit moes neem om nuwe beurse vir die 2021 akademiese jaar tydelik op te skort en eerder eers seker te maak dat ons in staat is om die [...]
In ons onlangse geskiedenis was daar nie nóg ’n tyd toe gekwalifiseerde gesondheidswerkers meer belangrik was as die huidige Covid-19 era nie. Twee van Atterbury Trust se beursstudente wat pas hul gemeenskapsjaar as verpleegsters afgehandel [...]