Elke maand is omgeemaand
Atterbury Trust Wes-Kaap is besig met ’n verskeidenheid omgee-aksies, en het ’n uitnodiging uitgereik aan vroue wat wil betrokke raak. Uitvoerende Trustee Zahn Hulme vertel meer. Waarmee is Atterbury Trust [...]
Atterbury Trust Wes-Kaap is besig met ’n verskeidenheid omgee-aksies, en het ’n uitnodiging uitgereik aan vroue wat wil betrokke raak. Uitvoerende Trustee Zahn Hulme vertel meer. Waarmee is Atterbury Trust [...]
Dis byna-byna tyd vir die groot finale van Atterbury Trust Acappella 2024, en min mense sien so baie uit soos die sêr-afrigter MJ Nel. Die sanger, liedjieskrywer, vervaardiger en multi-instrumentalis is nou betrokke by [...]
Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief het onlangs die Graad 10s op ’n drie-dag-kamp geneem, en die jongklomp het gemotiveerd en geïnspireerd teruggekeer. Programbestuurder Jenene Petersen vertel meer. Is hierdie kamp ’n gereelde deel van die MOI [...]
Madiba se verjaardag, 18 Julie, is een van Atterbury Trust se gunsteling dae van die jaar, en vanjaar was geen uitsondering nie. Finansiële en operasionele bestuurder Ananja Koen vertel van die aktiwiteite [...]
Dit was vir Atterbury Trust ’n voorreg om hande te vat met Albert van Wyk, die jongste selfgemaakte miljoenêr in Suid-Afrika, en ’n man op ’n missie om jongmense te leer van entrepreneurskap en [...]
Finansiële nood, bekommernis en verlange is maar net ʼn paar van die dinge wat kinderkankerpasiënte en hul ouers plattrek. GROOTfm 90.5 het, as deel van hul jeugmaand #LOSITBETER-veldtog, hande met die Atterbury Trust, SPAR [...]
By Terugploeg se blokhuis hou die jagseisoen die span besig. Ons hoor meer by Atterbury Trust se finansiële en operasionele bestuurder Ananja Koen en Terugploeg se blokman Branden van Meyeren, een van die Pretorianers [...]
Inani Startwell Foundation se werk landwyd om groeibelemmering te beperk, lê vir Atterbury Trust baie na aan die hart, en ons is heeltyd op soek na nog geleenthede om die fantastiese Startwell-pap by behoeftige [...]
Atterbury Trust is al geruime tyd betrokke by die gemeenskap van Atlantis in die Wes-Kaap en werk nou saam met die Richmond Park Treasury Trust (RPTT). Ons kry die detail by Surisa Schwalb, wat [...]
Atterbury Trust is opgewonde om deel te wees van ’n inisiatief deur sanger Elvis Blue en Innibos om geld in te samel vir opvoeding van behoeftige kinders. Elvis Blue en Atterbury Trust se Zahn Hulme [...]