“My droomberoep is myne!”
Vandat sy ’n meisietjie was, het Martel Myburgh graag “mooigemaak”, maar dis eers toe sy hoor van Isa Carstens se Somatologie-kursus, dat sy geweet het wat hierdie beroep haar sal kan bied. En danksy [...]
Vandat sy ’n meisietjie was, het Martel Myburgh graag “mooigemaak”, maar dis eers toe sy hoor van Isa Carstens se Somatologie-kursus, dat sy geweet het wat hierdie beroep haar sal kan bied. En danksy [...]
Relatief min van ons Trust-beursstudente studeer in kuns-rigtings, so dit is nie dikwels dat ons met ‘n alumnus kan gesels oor die glanswêreld van teater, film en televisie nie. Maar Kanya Viljoen is besig om [...]
Atterbury Trust se beursstudente kry meer as net finansiële ondersteuning, en dis juis die mentorskap van die Gro-Life beradingspan onder leiding van Leonie du Preez wat baie van hierdie jongmense tot hul grootste hoogtes aanspoor. [...]
Alles gebeur met ’n rede, glo beursalumna Anieka Malan, wat nog nie teruggekyk het sedert sy Kaap toe getrek het om verder te gaan swot nie. Hierdie talentvolle 23-jarige het ook nog nie opgehou nie, [...]
Met die keuringsproses vir die Atterbury Trust beursleningfonds kyk die paneel altyd hoe ‘n kandidaat die toekoms benader, en die suksesvolle kandidate is byna altyd mense met visie… hulle het idees vir hul eie ondernemings; [...]
Ek wil net baie dankie sê aan die Atterbury span vir die wonderlike geleentheid om my BRekeningkunde graad te voltooi. Danksy dit is ek alreeds besig met my klerkskap en kan ek in die toekoms [...]
Ek wou as klein dogtertjie ’n onderwyseres word. My poppe, sussie, niggies, nefies, ooms, tannies en ma en pa het al deurgeloop as my klas-kinders. Ek wou met my hele hart verder studeer na skool [...]
Soos meeste bevoorregde jong mense het ek baie goeie ouers wat altyd die mooiste en beste van die wêreld vir my gun, maar hulle kon ongelukkig nie bekostig dat ek by ’n universiteit gaan swot [...]
Ek was op skool in Pretoria in Hoërskool Garsfontein en het in matriek besef my passie is om mense te help in enige mediese beroep. Ek het kennis gemaak met optometrie as beroep toe ek [...]
Tien jaar gelede het ek nooit gedink ek sou wees waar ek nou is nie. As kind was my grootste droom om ’n aktrise te wees of selfs ’n beroemde sangeres, maar nooit ’n dokter [...]