About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
17 November 17, 2023

’n Nuwe dokter by Triomf

By |2023-11-17T09:03:08+02:0017 November, 2023|Nuus|Kommentare af op ’n Nuwe dokter by Triomf

Triomf Kliniek is so gelukkig om die dienste van ‘n nuwe dermatoloog te kon bykry. Dr Bonolo Mushiana spesialiseer in die behandeling van velkanker en nie-kwaadaardige velkondisies, en sy doen algemene, snykundige en kosmetiese [...]

8 November 8, 2023

Ons alumni kyk terug

By |2023-11-08T13:22:12+02:008 November, 2023|Nuus|Kommentare af op Ons alumni kyk terug

Atterbury Trust is baie trots op ons nalatenskap in die vorm van honderde bevoegde jongmense wat bydra tot die ekonomie op vele vlakke . Een so ’n alumnus is Felicia Richardson, wat ons meer [...]

7 November 7, 2023

Vroeg begin spel sukses

By |2023-11-07T12:01:31+02:007 November, 2023|MOI|Kommentare af op Vroeg begin spel sukses

Atterbury Trust se Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) begin die proses om bruin Afrikaanssprekende kinders tot op universiteitsvlak te mentor reeds in Graad 7. Programbestuurder Jenene Petersen vertel meer van hierdie holistiese beursprogram. Wat is die [...]

29 September 29, 2023

Trusts span saam om Atlantis se vroue te help

By |2023-09-29T09:06:32+02:0029 September, 2023|Omgee|Kommentare af op Trusts span saam om Atlantis se vroue te help

As deel van Atterbury Trust se samewerking met Screen Her Save Her en Keystone Medical om borskankerskanderings vir meer mense toeganklik te maak, is die Atlantis-gemeenskap van Richmond Park Treasury Trust ook bevoordeel. Surisa Schwalb [...]

28 September 28, 2023

“Ons is alumni van Atterbury Trust Universiteit”

By |2023-09-28T09:28:53+02:0028 September, 2023|Alumni, Studentestories|Kommentare af op “Ons is alumni van Atterbury Trust Universiteit”

Atterbury Trust se 25ste verjaardagviering by Atterbury Teater was ’n wonderlike geleentheid om terug te kyk op ’n kwarteeu van saamwerk met mense wat omgee, en ook om soveel moontlik van hulle langs mekaar in [...]

Title

Go to Top