Argitekdrome word waar
Chloe Blignaut is ’n derdejaar argitektuurstudent aan die Universiteit van Pretoria (UP), wat as die eerste begunstigde van die beurslening befonds deur Atterbury Trust-vriend en weldoener Paul Wolmarans*, verlede jaar vakansiewerk in die VSA [...]