Aandag alle toneelspelers op hoërskool
Dis ‘n nuwe jaar, ’n nuwe jy, nuwe hoogtes wat bereik kanword en die tyd is min. 26 Januarie 2024 is om die draai. Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, [...]
Dis ‘n nuwe jaar, ’n nuwe jy, nuwe hoogtes wat bereik kanword en die tyd is min. 26 Januarie 2024 is om die draai. Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, [...]
Wanneer Atterbury Trust se beursstudente graad vang, is die hele Trust-familie saam opgewonde. Tanicha Grobler is een van die uitblinkers wat vanjaar gekwalifiseer het. Sy vertel meer oor haar planne. Baie geluk met jou [...]
Terugploeg het ’n jaar van ploeg afgesluit met ’n laaste groot uitdeel. Ons hoor meer by Terugploeg-koördineerder Jeanne van der Sande. Dit was gepas om Atterbury Trust se 25ste bestaansjaar af te sluit met [...]
As deel van Atterbury Trust se samewerking met Screen Her Save Her en Keystone Medical om borskankerskanderings vir meer mense toeganklik te maak, is die Atlantis-gemeenskap van Richmond Park Treasury Trust ook bevoordeel. Surisa Schwalb [...]
Atterbury Trust werk al ’n geruime tyd saam met Inani Startwell om kindervoeding in behoeftige gemeenskappe aan te spreek. Surisa Schwalb vertel meer. Wat is die voordele van Inani Startwell se produk? Daar is baie [...]
Atterbury Trust is altyd aktief op Mandeladag, en hierdie jaar was daar aktiwiteite beide in Gauteng en in die Wes-Kaap om Madiba se verjaardag te herdenk. Danelle Strydom en Surisa Schwalb, wat omsien na [...]
Studente kan doen met ’n miljoen In ’n wonderlike en historiese gebaar het GROOTfm, die gewilde gemeenskapsradiostasie in Pretoria aangekondig dat hulle R1 miljoen skenk ter ondersteuning van aspirant studente in die stad, deur [...]
Wiskunde is so dikwels ’n struikelblok vir skoliere, en dis een van die oogmerke van Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) om die leerders toe te rus met hulpbronne om te verseker dat hulle naskoolse loopbaanmoontlikhede [...]
Vanjaar het Safari Outdoor hulle gewilde jaarlikse Wildsfees ten bate van Terugploeg gehou. Ons hoor meer by uitvoerende hoof Marco van Niekerk. Hoe het Safari Outdoor by Terugploeg betrokke geraak? Ons ken vir Lood [...]
Goeie nuus vir Gauteng se bergfietsryers en stappers – ’n splinternuwe fasiliteit met avontuur-roetes maak eersdaags in die noorde van Pretoria oop, as ’n vennootskap tussen Terugploeg en Faces. Laasgenoemde se eienaar, die Pretoriase [...]