’n Klein begin met groot vooruitsigte
Atterbury Trust se nuwe Wes-Kaaptak het reeds begin spore trap in die gemeenskap rondom Stellenbosch, waar die kantoor gebaseer is. Akkerland kleuterskool is een van die nuwe begunstigdes. Surisa Schwalb is betrokke by Atterbury [...]