Danelle Strydom & Ananja Koen gesels oor Triomf Kliniek se GROOTvooruitsig veldtog
https://youtu.be/Fnmdnd49suQ
https://youtu.be/Fnmdnd49suQ
…Nee, nie 90.5 nie, 905! GROOTfm 90.5 in samewerking met Plantland het besluit om ‘n veldtog van stapel te stuur om vir Boomplantweek in September 2022, 905 bome te skenk aan die Pretoria-omgewing. Lucy Larcom [...]
Die Skenk ’n Hoender-Projek is ’n splinternuwe inisiatief deur Everest Wealth, ’n beleggingsmaatskappy geleë in Centurion. Die kernfokus is om gesonde proteïne aan die mees kwesbare mense te voorsien in ons gemeenskap, en om [...]
Dis weer tyd vir die jaarlikse Suid-Afrikaanse Radiotoekennings waartydens radio as uitsaaimedium gevier en erken word. GROOTfm 90.5 het die grootste uitdagings van hulle bestaan ervaar verlede jaar met salarisse wat drasties gesny is as [...]
Met ’n stasiestem wat uitroep: ‘Jou GROOTste fm in Pretoria’, en ‘n slagspreuk wat lui: ‘Gaan GROOT’, is dit vir GROOTfm 90.5 net gepas om luisteraars met ’n #GROOToomblik in April 2021 te [...]
Daar is ’n nuwe kilheid in die oggendlug… somer is beslis verby. En hoewel ons dit geniet om ons stewels, jasse en serpe uit die motbolletjies te haal en ons elke dag warm toe te [...]
Atterbury staan gereeld verstom oor die inspirerende werk wat ons mediavennoot GROOTfm 90.5 in die gemeenskap doen. Een van hierdie gereelde projekte, #JouMenseMyMense, bring ’n bietjie liefde en empatie waar dit nodig is, deur goedgunstige [...]
Atterbury Trust is baie trots op ons mediavennoot GrootFM 90.5 wat pas aangewys is as die grootste Afrikaanse radiostasie in Pretoria. Ons het met bemarkingsbestuurder Luané Janse van Rensburg gesels oor die lesse en die [...]
Die slagspreuk “It’s a matter of association” is nie verniet deel van die groter Atterbury leksikon nie, want ons netwerk van medewerkers en vennote is een van ons mees waardevolle hulpbronne. Neem nou maar vir [...]
Atterbury Trust het bykans drie jaar gelede in GROOTfm 90.5 belê en is ook betrokke op bestuursvlak. Ons weet ons kan altyd op hierdie mediavennoot van ons staatmaak as ons iets spesiaal wil doen vir [...]