About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
29 Julie 29, 2022

Om drome te help vervul

By |2022-07-29T11:00:32+02:0029 Julie, 2022|Nuus|Kommentare af op Om drome te help vervul

Danelle Strydom het vroeër vanjaar ’n persoonlike beroepsdroom vervul toe sy deel geword het van die Atterbury Trustspan. Sy deel haar visie vir die Trust, en wat sy graag addisioneel vir beursstudente sou wou bied. [...]

14 Julie 14, 2022

905 Bome vir Pretoria!

By |2022-07-14T15:08:37+02:0014 Julie, 2022|GROOTfm|Kommentare af op 905 Bome vir Pretoria!

…Nee, nie 90.5 nie, 905! GROOTfm 90.5 in samewerking met Plantland het besluit om ‘n veldtog van stapel te stuur om vir Boomplantweek in September 2022, 905 bome te skenk aan die Pretoria-omgewing. Lucy Larcom [...]

Go to Top