Omgee is vel-diep
Triomf Kliniek se pasiënte hoef nie te betaal nie, maar hulle kry onder andere van die beste dermatologiese behandeling wat daar is, danksy ’n voorslag span velspesialiste wat hul tyd skenk aan die kliniek [...]
Triomf Kliniek se pasiënte hoef nie te betaal nie, maar hulle kry onder andere van die beste dermatologiese behandeling wat daar is, danksy ’n voorslag span velspesialiste wat hul tyd skenk aan die kliniek [...]
Grace Valley is ’n veilige hawe vir behoeftige bejaardes by De Wildt, tussen Pretoria en Hartbeespoortdam, en dit is Atterbury Trust se voorreg om ’n opgraderingsprojek daar te bestuur. Atterbury Trust se finansiële en [...]
Chris Thirion, ’n gewone werknemer by Terugploeg se vervoervennoot Vibro Bricks, is ’n weldoener wat gereeld sy hand diep in sy sak steek om diegene rondom hom wat minder het, by te staan. Meer [...]
As ’n plaasnooientjie van Loxton in die Karoo, ken Beulah van den Heever van droogte. Sy noem die Atterbury Trust beurslening haar reën, en het met finansiële ondersteuning van die trust twee grade by [...]
Soveel as 27% van kinders onder vyf in Suid-Afrika ly aan groeibelemmering, wat hulle lewenslank terughou. Die Inani StartWell Stigting wil hierdie tragedie beëindig, en met ’n bydrae van gedeeltelike saadkapitaal van Atterbury se [...]
Negentienjarige Kapenaar Isaac van der Merwe het vanjaar die groot prys gewen in die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie. Die BMus-student aan die Universiteit van Kaapstad het vandeesweek ook sy eerste studiejaar afgehandel, en vertel ons [...]
Soos Terugploeg groei, groei die behoeftes en ook die kennis oor hoe om die meeste te maak van al die wonderlike donasies en welwillendheid van baie mense. Danksy Terugploeg se nuwe koördineerder, Jeanne van [...]
Terugploeg hang 100% af van die welwillendheid van so baie mense, en die individue en maatskappye wat met sulke groot harte kos skenk wat ons kan uitdeel onder organisasies wat omsien na behoeftiges. Een [...]
Die Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) is in 2020 gestig met die oogmerk om bruin Afrikaanssprekende leerders wat leiereienskappe toon ’n hupstoot te gee wat hulle sal toelaat om hul volle potensiaal te bereik en [...]
Die Atterbury Trust-span in die Wes-Kaap is aan die groei, en die nuutste toevoeging bring haar rekenmeesters- sowel as regstalente na die tafel toe. Ons het vir Surisa Schwalb van nader leer ken… Waar is [...]