Van tienerma tot steunpilaar
Die lewe deel nie gelyke kanse en opsies uit nie, en dit is juis daaroor dat Atterbury Trust ons studiebeursprogram met soveel sorg bestuur… die verhale wat die keuringspaneel aanhoor soos ons die kandidate se [...]
Die lewe deel nie gelyke kanse en opsies uit nie, en dit is juis daaroor dat Atterbury Trust ons studiebeursprogram met soveel sorg bestuur… die verhale wat die keuringspaneel aanhoor soos ons die kandidate se [...]
Daar is ’n hoofletter T in “Teruggee”, en daardie T is ook in Atterbury Trust en Triomf Kliniek en nou die T van “Terugploeg” – die jongste inisiatief waarby die Trust betrokke geraak het. [...]
Agter: Vasti Kirchner (Vibro Bricks & Paving), Leonie du Preez, Jani Doms, Ananja Koen (almal van Atterbury Trust), Herman Marx (Vibro Bricks & Paving), Lood Bester en Louis van der WattVoor: Mariaan Keulder (StartupClub), [...]
Dinamies, entoesiasties en reg vir enige uitdaging… dit is Jani Doms, Atterbury Trust se nuutste spanlid, ’n regte mense mens. Sy is verantwoordelik om seker te maak dinge verloop glad met die administrasie rondom die [...]
Die COVID-19 pandemie het baie swaarkry voor Suid-Afrikaners se deure gelê, maar dit het ook wonderlike inisiatiewe van naasteliefde en omgee tot gevolg gehad. Atterbury Trust is baie dankbaar dat ons kon betrokke raak by [...]
“Die wag eenvoudig té was lank…ons kan nie anders as om met twee konserte in een naweek te open nie! En, as ons dan nou oopmaak, doen ons dit ordentlik: met beide Nataniël en Karen [...]
Atterbury Teater en OPTOG! het hande gevat om weer mense terug te nooi teater toe, op ’n COVID-19-veilige manier. OPTOG! se bemarkingsbestuurder, Delmari van Zyl, vertel meer oor hierdie lekker inisiatief, en deel die goeie [...]
Hoewel Aardklop vanjaar weens die COVID-19 pandemie gesneuwel het, is besluit om wel voort te gaan met die tiener- en studenteplatform Pronk Podium. En wat ’n wonderlike versameling opvoerings het dit nie tot gevolg gehad [...]
Aardklop het besluit om ten spyte van die pandemie voort te gaan met die immergewilde tiener- en studente toneelkompetisie, Pronk Podium. Alhoewel dit aangepas moes word, is hierdie waardevolle projek met groot sukses van stapel [...]
Die Atterbury Trust het sy skenkingsplatform vereenvoudig om dit vir welwillendes makliker te maak om ’n donasie te maak in die rigting wat hulle na aan die hart lê. Uitvoerende Trustee Zahn Hulme vertel die [...]