’n Kans om terug te ploeg
Terugploeg het aan die begin van die jaar die fokus van ’n algemene bestuurder gekry, in die vorm van Jacques Pauw, wat voorheen ’n onderwyser by Hoërskool Maragon in Mooikloof was. Hy vertel ons meer [...]
Terugploeg het aan die begin van die jaar die fokus van ’n algemene bestuurder gekry, in die vorm van Jacques Pauw, wat voorheen ’n onderwyser by Hoërskool Maragon in Mooikloof was. Hy vertel ons meer [...]
Atterbury Trust se beursprogram het oor die jare meer as 700 studente se lewens verander deur buite-bereik tersiëre studies moontlik te maak vir verdienstelike studente wat weens finansiële nood andersins nie verder sou kon swot [...]
Vir die afgelope dekade al is Januarie Versnit-maand, en vanjaar is daar ’n rekordbedrag in skenkings ingesamel om Atterbury Trust se goeie werk te befonds, danksy hierdie spesiale konsert in Rust en Vrede se [...]
‘Modimole, Modimole, jy’s ingeskakel op Die GROOT Ontbyt.’ Nee, Pierre, dis ‘goeie more’! Die gewilde kykNET-oggendprogram, Die GROOT Ontbyt, kondig met GROOT opgewondenheid aan dat Pierre Breytenbach eersdaags by die span gaan aansluit as mede-aanbieder. [...]
’n Versnit van die beste wyn, keurig gemeng met musiek van formaat en alles saamgebind met die krag van gee. Van omgee vir dié wat minder het as ons. Met die gewaardeerde ondersteuning van [...]
Jaco Storm is een van 25 ruiters wêreldwyd wat op 3 Maart op ’n perd se rug ’n uitmergelende avontuur gaan aandurf, in die Argentynse wildernis van Pategonië. Hy gebruik hy nou sy nuuswaardigheid as [...]
Johannesburger Nikita Steyn het al op jong ouderdom besluit sy wil eendag met kinders werk, en sy is stap vir stap besig om haarself te kwalifiseer. Ons hoor by dié passievolle 22-jarige hoe die [...]
Vandat sy ’n meisietjie was, het Martel Myburgh graag “mooigemaak”, maar dis eers toe sy hoor van Isa Carstens se Somatologie-kursus, dat sy geweet het wat hierdie beroep haar sal kan bied. En danksy [...]
Piet en Anell Burger van Daspoort is ’n egpaar in hul tagtigerjare wat al van die begin-dae pasiënte van Triomf Kliniek is. Ons het by Anell gehoor hoe Triomf hulle lewe aangeraak het sedert [...]
https://youtu.be/ioSkoJlsLOk