Dis beurs-spertyd!
Die sperdatum om aansoek te doen by Atterbury Trust se beursleningprogram wat oor die afgelope amper kwarteeu al meer as 730 studente deur hulle studies gehelp het, is 31 Oktober 2022. Atterbury Trust finansiële [...]
Die sperdatum om aansoek te doen by Atterbury Trust se beursleningprogram wat oor die afgelope amper kwarteeu al meer as 730 studente deur hulle studies gehelp het, is 31 Oktober 2022. Atterbury Trust finansiële [...]
Soos Terugploeg groei, groei die behoeftes en ook die kennis oor hoe om die meeste te maak van al die wonderlike donasies en welwillendheid van baie mense. Danksy Terugploeg se nuwe koördineerder, Jeanne van [...]
Terugploeg hang 100% af van die welwillendheid van so baie mense, en die individue en maatskappye wat met sulke groot harte kos skenk wat ons kan uitdeel onder organisasies wat omsien na behoeftiges. Een [...]
Triomf Kliniek het onlangs agt jaar oud geword. Atterbury Trust se Projek- en studentekoördineerder, Danelle Strydom, kyk terug na agt produktiewe, deernisvolle jare van sorg met waardigheid aan die mense van Pretoria-Wes. Baie geluk [...]
Jenene Petersen het na baie jare die finansiële wêreld vaarwel toegeroep en haar aangesluit by die Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) as oorhoofse MOI-Programbestuurder. Sy vertel meer oor haar kleurryke paadjie na MOI toe. Hoe [...]
Die Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) is in 2020 gestig met die oogmerk om bruin Afrikaanssprekende leerders wat leiereienskappe toon ’n hupstoot te gee wat hulle sal toelaat om hul volle potensiaal te bereik en [...]
Die Atterbury Trust-span in die Wes-Kaap is aan die groei, en die nuutste toevoeging bring haar rekenmeesters- sowel as regstalente na die tafel toe. Ons het vir Surisa Schwalb van nader leer ken… Waar is [...]
As deel van ons Vrouedagvieringe vandeesmaand het ons die fenomenale vroue wat by Atterbury Trust werksaam is, gevra om een pret-vraag te beantwoord om hulle bietjie beter te leer ken. Vraag: Waar sou jy [...]
Danelle Strydom het vroeër vanjaar ’n persoonlike beroepsdroom vervul toe sy deel geword het van die Atterbury Trustspan. Sy deel haar visie vir die Trust, en wat sy graag addisioneel vir beursstudente sou wou bied. [...]
Amanda Strydom. (Foto: Merwelene van der Merwe) Suid-Afrikaners vier jaarliks op 9 Augustus Nasionale Vrouedag en daarmee saam ook die land se verskeidenheid van tale en kulture. Met die oog op hierdie [...]