16 September 2019, 18:00 – 20:30
17 September 2019, 18:00 – 20:30

19 September 2019, 18:00 – 20:30

R100

Dis weer tyd vir Menlo- jolyt! Die Hoërskool Menlopark se Blou Teater Drama Akademie bied met trots aan: Die Menlo Maskerfees. Dit is ’n jaarlikse hoogtepunt op die kultuurkalender. Op die planke het ons verskeie dans, sang en toneelitems. Moet dit nie misloop nie!

16 September 2019, 18:00 – 20:30 Atterburyteater
17 September 2019, 18:00 – 20:30
Atterburyteater
19 September 2019, 18:00 – 20:30
 Atterburyteater