Nuwe bloed by Triomf
Triomf Kliniek se nuutste personeel-lid is pas ’n maand in die tuig. Ons het gaan hoor hoe Liauné Terblanche haar nuwe rol ondervind. Die kliniek doen al die die afgelope nege jaar sulke goeie [...]
Triomf Kliniek se nuutste personeel-lid is pas ’n maand in die tuig. Ons het gaan hoor hoe Liauné Terblanche haar nuwe rol ondervind. Die kliniek doen al die die afgelope nege jaar sulke goeie [...]
Triomf Kliniek maak eersdaags sy deure oop vir buitepasiënte met ’n oogkliniek waar dié mense se bydraes sal help om brille vir Triomf se behoeftige pasiënte te bekostig. Ons hoor meer by Leon Pottas [...]
Uitvoerende trustee Zahn Hulme het vroeër vandeesmaand ’n uitmergelende Robbeneiland swemtog aangepak om geld in te samel vir ’n baie goeie doel. Sy vertel ons meer van GrootSwem 2023: Wat is GrootSwem presies, en [...]
Atterbury Trust se uitvoerende trustee Zahn Hulme was daar toe die Trust 25 jaar gelede gebore is. Sy kyk terug op ’n kwarteeu van deernisvolle planne maak om ’n beter samelewing te help skep. [...]
Ons beursstudente is een en almal vasberade en dinamies, en as hulle eers klaar geswot het, hou ons hulle met belangstelling dop, want hulle stel nooit teleur nie. Elrinda Rost en Chrisna Devenish is [...]
MOI se beursprogram vir behoeftige bruin Afrikaanssprekende hoërskool-leerders is in sy vierde jaar, en die eerste matrieks sal in 2024 hul laaste skooljaar aanpak. MOI Programbestuurder Jenene Petersen deel die goeie nuus oor hoe [...]
Atterbury Trust se uitvoerende trustee Zahn Hulme, neem volgende maand deel aan die uitdagende King Price Groot Swem vanaf Robbeneiland na Bloubergstrand om geld in te samel vir ’n stigting wat hom beywer vir [...]
Dit was pas weer die spesiale jaarlikse byeenkoms in die wynlande van Stellenbosch, waar Atterbury Trust en Jean Engelbrecht van Rust en Vrede weldoeners onthaal met ’n eiesoortige aand van musiek en goeie wyn. Ons [...]
Triomf Kliniek se pasiënte hoef nie te betaal nie, maar hulle kry onder andere van die beste dermatologiese behandeling wat daar is, danksy ’n voorslag span velspesialiste wat hul tyd skenk aan die kliniek [...]
Grace Valley is ’n veilige hawe vir behoeftige bejaardes by De Wildt, tussen Pretoria en Hartbeespoortdam, en dit is Atterbury Trust se voorreg om ’n opgraderingsprojek daar te bestuur. Atterbury Trust se finansiële en [...]