MOI maak geskiedenis!
Angel Dyata wag vir haar matriekresultate, en die hele Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI)-span wag saam met haar want dié blink-oog meisie is een van die heel eerste twee matrieks in hierdie beursprogram vir bruin [...]
Angel Dyata wag vir haar matriekresultate, en die hele Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI)-span wag saam met haar want dié blink-oog meisie is een van die heel eerste twee matrieks in hierdie beursprogram vir bruin [...]
Atterbury Trust se Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) begin die proses om bruin Afrikaanssprekende kinders tot op universiteitsvlak te mentor reeds in Graad 7. Programbestuurder Jenene Petersen vertel meer van hierdie holistiese beursprogram. Wat is die [...]
Wiskunde is so dikwels ’n struikelblok vir skoliere, en dis een van die oogmerke van Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) om die leerders toe te rus met hulpbronne om te verseker dat hulle naskoolse loopbaanmoontlikhede [...]
Hierdie Jeugdag het Atterbury Trust Wes-Kaap en Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) ’n groep leerders op ’n uitstappie geneem wat vorentoe kyk na ’n toekoms vol geleenthede. Simonet de Villiers, MOI se projekkoördineerder, vertel meer. Atterbury [...]
Deel van die holistiese MOI beursprogram vir Afrikaanssprekende hoërskoolleerders in die Wes-Kaap is blootstelling aan die arbeidsmark. MOI programbestuurder Jenene Petersen vertel meer. Hoe staan sake op die oomblik by MOI? Ons het vanjaar [...]
Tatum Ferrier is een van MOI se beurshouers, en hierdie uitblinker is tans in Graad 11 aan Hoërskool Stellenbosch. Sy is ’n deelnemer aan ATKV Redenaars 2023 kompetisie, en het vandeesweek in Bellville Hoërskool [...]
MOI se beursprogram vir behoeftige bruin Afrikaanssprekende hoërskool-leerders is in sy vierde jaar, en die eerste matrieks sal in 2024 hul laaste skooljaar aanpak. MOI Programbestuurder Jenene Petersen deel die goeie nuus oor hoe [...]
Jenene Petersen het na baie jare die finansiële wêreld vaarwel toegeroep en haar aangesluit by die Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) as oorhoofse MOI-Programbestuurder. Sy vertel meer oor haar kleurryke paadjie na MOI toe. Hoe [...]
Die Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) is in 2020 gestig met die oogmerk om bruin Afrikaanssprekende leerders wat leiereienskappe toon ’n hupstoot te gee wat hulle sal toelaat om hul volle potensiaal te bereik en [...]