23 Junie 2019, 18:00 – 20:00
24 Junie 2019, 18:00 – 20:00
25 Junie 2019, 10:00 – 12:00
25 Junie 2019, 15:00 – 17:00
26 Junie 2019, 10:00 – 12:00
26 Junie 2019, 15:00 – 17:00
27 Junie 2019, 10:00 – 12:00
27 Junie 2019, 15:00 – 17:00

R120 – R140

ACT Studios bied aan The Littlest Mermaid.

’n Betowerende musiekteater vertoning aangebied deur kinders vir kinders.

Daar is nie nog so plek soos die betowerde wêreld onder die see nie. Ontsnap van die Winter en koue en reis saam na die koningkryk onder die see met meerminne en ander seewesens, koninginne van die onderwêreld, prinse en matrose.

Dit is gebaseer op die klassieke storie van The Little Mermaid and speel af onder die see waar die beelskone jong meermin, Annabel begeer om haar huis onder die see te verlaat en in die wêreld van die mense te gaan woon. Maar eers sal sy haar pa, die koning van die see moet uitoorlê, uit die kloue van die aaklike koningin van die onderwêreld ontsnap en ’n prins oortuig dat sy die meisie met die perfekte stem is.

Met die mooiste liedjies en fasinerende karakters bied dit die perfekte aand vir die hele familie, vol towery en verrassings en die dramatiese gebruik van klank en beligting gaan die gehoor hulle bevind in die betowerde wêreld, saam met al die seediertjies en ’n meermin wat na haar ware geliefde soek.

 

23 Junie 2019, 18:00 – 20:00 Atterburyteater
24 Junie 2019, 18:00 – 20:00
Atterburyteater
25 Junie 2019, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
25 Junie 2019, 15:00 – 17:00
Atterburyteater
26 Junie 2019, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
26 Junie 2019, 15:00 – 17:00
Atterburyteater
27 Junie 2019, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
27 Junie 2019, 15:00 – 17:00
 Atterburyteater