4 September 2018, 19:00 – 22:00

R200

Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud. Kom geniet ’n aand met treffers soos Sound of Silence, Purple Rain, Halleluja, Suspiscious Minds en vele meer. Die pragtige blonde Cordelia is die gaskunstenaar met van haar mooiste liedjies.

4 September 2018, 19:00 – 22:00 Atterburyteater