Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
6 September 2019, 20:00 - 21:30 R180 Regie, teks en musiek deur Nico Scheepers. Die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns [...]
5 September 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dirk Havenga is die nuwe sang- en musiekonderwyser op die dorp. [...]
1 September 2019, 17:00 - 18:30 R200 – R220 Gewilde pianis Rocco de Villiers en die energieke violis Lizelle le [...]
30 Augustus 2019, 17:00 - 22:00 R70 Aardklop Pronk Podium, ’n tienertoneelprojek wat vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar aangebied [...]
29 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 R180 – R220 Johan Liebenberg, wat in Namibië gebore is en in vele Barnyard [...]
28 Augustus 2019, 18:00 - 22:00 R80 Die Fees van A Capella is ’n viering van groepsang wat aangebied word [...]
27 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R170 - R190 Jo Black is vir slegs een aand by Atterbury Teater, vir [...]
26 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 R260 Die Atterburyteater vier die begin van ’n nuwe era met die verwelkoming van [...]
23 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 24 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 25 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 25 Augustus [...]
19 Augustus 2019, 18:30 - 21:00 R200 Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die [...]
18 Augustus 2019, 15:00 - 16:30 18 Augustus 2019, 18:00 - 19:30 R150 – R170 Regisseur: Etienne Fourie (bekend vir [...]
17 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 R220 – R260 Die Sir John General Big band bied met trots ’n aand [...]