Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

1 Oktober, 2019|

9 Oktober 2019, 20:00 - 21:30 R160 Op 9 Oktober 2019 tree PEDRO BARBOSA by die Atterbury Teater in Pretoria [...]

26 September, 2019|

30 September 2019, 20:00 - 21:30 R180 Met Koos Kombuis, Herman Kleinhans, Bottomless Coffee Band en Johrné van Huyssteen.  Musiekregie [...]

18 September, 2019|

25 September 2019, 20:00 - 21:30 26 September 2019, 20:00 - 21:30 27 September 2019, 20:00 - 21:30 R250 Karen [...]

11 September, 2019|

20 September 2019, 20:00 - 22:00 R160 Die Elton John Tribute vertoning is om almal te herinner aan die ikoniese [...]

10 September, 2019|

16 September 2019, 18:00 - 20:30 17 September 2019, 18:00 - 20:30 19 September 2019, 18:00 - 20:30 R100 Dis [...]

3 September, 2019|

13 September 2019, 19:00 - 21:30 14 September 2019, 20:00 - 21:30 R200 – R220 Next Generation 4, is in [...]

3 September, 2019|

10 September 2019, 20:00 - 21:00 R160 ’n Non kry nooit vakansie nie – slegs kort welwillendheid verlof as daar [...]

26 Augustus, 2019|

5 September 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dirk Havenga is die nuwe sang- en musiekonderwyser op die dorp. [...]

Title

Go to Top