25 September 2019, 20:00 – 21:30
26 September 2019, 20:00 – 21:30
27 September 2019, 20:00 – 21:30

R250

Karen Zoid het sedert haar debuut in 2000 teen ’n fenomenale spoed roem verwerf met haar oorspronklike “Rock Anthems, soulful ballads and enigmatic performances”. Wees eerste om van die liedjies op haar nuwe album te hoor asook “Golden Oldies” en ander treffers. ’n Karen Zoid vertoning is altyd ’n aand om te onthou en die Atterbury Teater is een van haar gunsteling teaters in die land!

25 September 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater
26 September 2019, 20:00 – 21:30
Atterburyteater
27 September 2019, 20:00 – 21:30
 Atterburyteater