28 September 2019, 20:00 – 21:30
29 September 2019,
15:00 – 16:30

R200

Die Parlotones is baie opgewonde om hulle landswye “UNPLUGGED (ish)” toer aan te kondig waar gehore spesiale intieme vertonings gaan sien met die vrystelling van hulle album The Parlotones ‘SOMETHING OLD, SOMETHING NEW, SOMETHING BORROWED, SOMETHING BLUE’ Unplugged(ish).

Die album is opgeneem in High Street Studios in Johannesburg en is vol gunstelinge van die band asook asemrowende weergawes van snitte van die SAMA bekroonde album CHINA.

Kom word deel van ’n spesiale aand en ervaar iets oud, iets nuut, iets geleen en iets blou op hulle reis van meer as 21 jaar.

28 September 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater
29 September 2019,
15:00 – 16:30
 Atterburyteater