17 Augustus 2019, 20:00 – 22:00

R220 – R260

Die Sir John General Big band bied met trots ’n aand van “big-band” musiek aan by die Atterbury Teater op 17 Augustus. Die soliste, NELL en NICOLE tree op saam met die 15 stuk orkes, Sir John General met die gewilde “big band” nommers wat bekend gemaak is deur kunstenaars soos Glen Miller, Benny Goodman Jimmy Dorsey, Duke Wellington en vele meer. Die vertoning sluit in treffers soos “Fascinating Rhythm”, “It Don’t Mean a Thing if it Ain’t Got That Swing”, “Old Cape Cod”, “Mac the Knife”, “Over the Rainbow”, en die immer gewilde “In the Mood”. Kom geniet saam met ons ’n heerlike aand van onvergeetlike “big band” musiek.

Kunstenaars: Nicole en Nell

17 Augustus 2019, 20:00 – 22:00 Atterburyteater