23 Augustus 2019, 20:00 – 21:30
24 Augustus 2019, 20:00 – 21:30
25 Augustus 2019, 20:00 – 22:00
25 Augustus 2019, 15:00 – 17:30

R180

Dit is 20 jaar later. Die Grotman en Elize is steeds baie gelukkig getroud…of is hulle? Die kinders is tieners. Mans en vrouens verskil steeds en is eintlik van verskillende planete. Is alle mans steeds poepholle? Is alle vrouens steeds gaarders? Meneer en mevrou kom herken jouself in Groet die Grotman 2 en kom skaterlag vir jouself. Meneer, jy gaan beslis die kans kry om vir jou vrou vinger te wys. En Mevrou, jy gaan beslis die geleentheid hê om manlief in die ribbes te pomp. Groet die Grotman 2 is die ideale tonikum vir enige huwelik met Wynand van Vollenstee as die skreeusnaakse, nuwe Grotman!

Groep 10+ & Pensionarisse: R162pp

23 Augustus 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater
24 Augustus 2019, 20:00 – 21:30
Atterburyteater
25 Augustus 2019, 20:00 – 22:00
Atterburyteater
25 Augustus 2019, 15:00 – 17:30
 Atterburyteater