27 Augustus 2019, 20:00 – 21:30

R170 – R190

Jo Black is vir slegs een aand by Atterbury Teater, vir ’n intieme, inspirerende vertoning wat elke fasset van hierdie kunstenaar se talent gaan uitbeeld! Hy is volksbesit en verseker Suid-Afrika se nuwe gunsteling.

27 Augustus 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater