1 September 2019, 17:00 – 18:30

R200 – R220

Gewilde pianis Rocco de Villiers en die energieke violis Lizelle le Roux bring ’n keur van gustelinge : Liewe Hemel Liewe Aarde”,” Chariots of Fire”, “Anna Aeroplane”, “Music Box Dancer”, “Kortbroek Langkouse”,” Love Changes Everything”, “Wat om te dra agter op ’n Bakkie”, “Amazing Grace”, “Reën kan jy nie koop nie”, “Hoe Groot  is U”, “Kla 1”, “Kla 2”, “Kla 3”, “Kla 4”. En dan die verassings! Dalk Beethoven MET N BEAT of dalk LORD OF THE DANCE?

1 September 2019, 17:00 – 18:30 Atterburyteater