Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Atterbury Teater nuus
6 Maart 2020, 20:00 - 21:30 R150 Johann Scheppel gaan slegs een ’n eklusiewe produksie aanbied met classics van André [...]
5 Maart 2020, 20:00 - 22:30 R180 Ruhan du Toit, by uitstek bekend vir sy ongelooflike vertolking van die gewilde [...]
4 Maart 2020, 19:30 - 21:00 R160 – R180 RKO se musiek strek van ’n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, [...]
29 Februarie 2020, 17:00 - 18:30 29 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 1 Maart 2020, 11:00 - 12:30 1 Maart [...]
27 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R180 – R250 TERUG OP AANVRAAG VAN DIE PUBLIEK! Spanish Fire bied aan: “OLÈ”. [...]
25 Februarie 2020, 19:00 - 20:30 R175 – R220 ’n Viering van plaaslike musiektalent en ’n gedeelde liefde vir die [...]
23 Februarie 2020, 15:00 - 17:00 R150 – R180 Charl du Plessis speel musiek van sy nuwe album FREEHAND asook [...]
22 Februarie 2020, 19:30 - 21:30 R220 Kmad Dans Akademie is gestig in 1994 deur die gerespekteerde oud-professionele danser Kelsey [...]
20 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R175 André se nuwe CD “Pura Vida – Simple Life” word op Donderdag 20 [...]
14 Februarie 2020, 20:00 - 22:00 R200 – R230 Kom geniet ’n romantiese aand en vier die liefde saam met [...]
13 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Jak de Priester stel sy nuutste album bekend, getiteld Album 10. [...]
5 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 7 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Danie du Toit stel sy eerste digbundel [...]