22 Februarie 2020, 19:30 – 21:30

R220

Kmad Dans Akademie is gestig in 1994 deur die gerespekteerde oud-professionele danser Kelsey Middleton.

As gevolg van haar dans en drama agtergrond vereis sy van haar studente tegniese en emosionele kwaliteite wat van hulle opregte ware kunstenaars sal maak. By Kmad is Dans ’n dissipline wat met eerlikheid, passie en respek geleer moet woord. Hierdie vertoning is Kmad se 25st herdenking waar hulle student uitreksels uit hulle repertoire sal aanbied.

“As jy die beste dans produksie van die jaar wil ervaar moenie hierdie een misloop nie – ek beveel dit ten sterkste aan want dis was verlede jaar asemrowend mooi!” (Paulette Reyneke)

Kunstenaars: Kmad

 

22 Februarie 2020, 19:30 – 21:30 – Atterburyteater